BOEKWINKEL
HOE BESTEL MENS?
Net om u geheue te verfris, hier is hoe om die boek te bestel:
- Vul die vorm in, kliek "Stuur".
- Neem 'n nota van die bestelnommer wat die stelsel skep.
- Betaal die totaal in die bankrekening in (gebruik u bestelnommer as verwysing).
- Stuur die strokie aan die skrywer (Kontakbesonderhede).
- Sit nou terug en wag dat u boeke afgelewer word!*
* Aflewering neem drie tot vyf dae. Hierin is ons van die poskantoor afhanklik.
Siener van Rensburg - profeet of waarsêer - Wat is die Waarheid?
| ISBN: | 978-0-620-37153-7 |
| Omslag: | Slapband |
| Bladsye: | 391 |
| Prys: | R180.00 ( + R25.00 posgeld in die RSA) |
Wat kom ná Siener?
| ISBN: | 978-0-620-40548-5 |
| Omslag: | Slapband |
| Bladsye: | 201 |
| Prys: | R130.00 ( + R25.00 posgeld in die RSA) |
Bankbesonderhede:
| Normale internet oorbetalings | |
| Rekening houer: | F.H. Pretorius |
| Bank: | Capitec Bank Hatfield |
| Takkode: | 470 010 |
| Rekeningnommer: | 1223 155 860 |
| Rekening Tipe: | Spaar |
| Slegs vir kontant oor die toonbank by 'n bank | |
| Rekening houer: | F.H. Pretorius |
| Bank: | ENB, Olympus Plaza |
| Takkode: | 258-155 |
| Rekeningnommer: | 622 883 025 17 |
| Rekening Tipe: | Spaar |
Gebruik asseblief u bestelnommer as verwysing.
Kontak ons!
Stuur betaalstrokies aan die skrywer op een van die volgende maniere:- Faks: 086 510 2110
- Epos: fhpretorius [by] gmail [punt] com
Vir navrae en kommentaar oor die boek of webblad, asook veelvuldige en internasionale bestellings, stuur epos aan die skrywer by:
fhpretorius [by] gmail [punt] com
Vir tegniese navrae en foutrapportering, stuur epos aan die webmeester:
jfp [by] sienervanrensburg [punt] co.za